Siberiese kraton

Die Siberiese kraton se huidige ligging in Asië.

Die Siberiese kraton of Angaraland is in die hartjie van Siberië geleë en beslaan die huidige Sentraal-Siberiese Plato. Dit is ’n uiters antieke kraton wat voor die Perm-periode ’n aparte kontinent, Siberia, gevorm het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search